Ek het onlangs
op ‘n webtuiste geregistreer waarop jy freelance werk kan doen vir mense reg
oor die wêreld. Dus het ek gou ‘n grafiese ontwerp portefeulje geskep om die
werknemers te wys wat ek het.
My portefeulje
bestaan uit, wat ek glo, van my beste en mees professionele werk.
Ongelukkig is
dit nie so baie as wat ek oorspronklik verwag het nie. Dis waarskynlik nadat ek
my Grafiese Ontwerp loopbaan gelos het vir ‘n musiek een, dat ek glad nie meer
so ‘n aktiewe amateur ontwerper is nie.
Geniet:
T - hemp ontwerpe:
|
Vir my neef se band gewees terug toe hy in COPA was |
|
Vir my neef se band gewees terug toe hy in COPA was
|
|
Vir my neef se band gewees terug toe hy in COPA was
|
|
Ons Matriek hemde 2010 |
|
Gewese jeug groep, Parys 2008 |
Besigheidskaartjies:
|
Stok ou mock besigheidskaartjie |
|
Gastehuis in Parys, Vrystaat |
Fotografie en Photoshop:
Hiervan het ek hope van, maar vir die doel van die portefeulje het ek gebly met fotografie Photoshop edits.
|
Stok ou foto van Tanya Nel ~ harde Adobe Photoshop |
|
Stok ou foto van Conradt van der Skyf ~ harde Adobe Photoshop |
|
My pragtige meisie Colleen Helberg ~ Adobe Lightroom |
|
My pragtige meisie Colleen Helberg ~Adobe Lightroom |
|
~ Adobe Lightroom |
|
Colleen Helberg en suster~
Adobe Lightroom |
|
Colleen Helberg ~ Adobe Lightroom |
|
Ek ~Adobe Lightroom |
Logo en logo types:
Hierdie volgende klomp het ek hierdie week gemaak as mock logo's om my logo afdeling bietjie meer voller te laat lyk. So het ek die wonderlike Adobe Illustrator ontdek. Hierdie program het vir my nuwe oë oop gemaak vir ontwerp. Alhoewel dit nogal 'n pyn was om met te werk, glo ek op die vector afdeling is Coral die way to go. Gelukkig vir my is ek natuurlik 'n adobe patriot en het van scratch af geleer om Illustrator te gebruik.
|
Mock logo vir my meisie se blog |
|
Mock logo vir 'n klere lable |
|
Mock logo vir my suster se blog |
|
Logo vir my portefeulje |
|
Nuwe DiKommentaar logo |
Flyer en Poster ontwerpe:
|
'n Mock poster vir 'n college projek 2011 |
|
E-Flyer vir die finals van die Keg Battle 2011 |
|
Ons gewese gastehuis in Parys, Vrystaat 2011
|