As 'n amateur fotograaf het ek
gedink om met, wat vir my geklink het, die maklikste tipe foto’s te begin neem:
Macro fotografie. Die kuns hierin is om interessante texture en om die klein
details raak te sien en dit te vergroot.
Omdat ek maar slegs 'n mik-en-druk fotograaf op die
oomblik is, (met ‘n duur kamera, let wel) het ek 'n handige e-boek
gekonfronteer. (Close-Up and Macro
Photography deur Adrian Davies)Nie dat ek die 200 virtuele blaaie van
leerstof al deur geploeg het nie maar, het eerder besluit om dit my eie poging
te gee:
|
My eie tuin, presiese koördinate: Onbekend... |
|
Die Vaal rivier |
|
Kon myself nie keer met hierdie oldies look nie |
|
My eie tuin, presiese koördinate: Onbekend...
|
|
My eie tuin, presiese koördinate: Onbekend...
|
|
My eie tuin, presiese koördinate: Onbekend...
|
|
My eie tuin, presiese koördinate: Onbekend...
|
Vir die's wie meer braaf is, meer cap, geld en upcapped het, kliek op die foto's om hoër resolusies te sien.